Eldur Á Himni (vir almal met harte)

  • 4

Komið þið sæl og blessuð.

Die Noorderlig is sekerlik een van die mees betowerende aanskouinge in ons natuur.

Dit laat 'n mens onteenseglik uitroep; wie is ons en wat is ons doel in hierdie wonderlike skepping ...

 

Vuur in die hemel!

Hoe wonderlik dat ons oral in die hemel kan opkyk en ons reis in hierdie lewe bedink met die wete dat ons, ’n ieder en ’n elk, intiem geweef is in hierdie pragkleed.

Ja, ons is almal een as nog ’n produk in hierdie asemrowende Skepping!

Hoe fantasties is dit nie ook om vorentoe te kyk en te wonder oor wat daar vir ons beskik is nie.

Hoe klein is die mens ...

Daar is ’n gids om ons te begelei die oneindigheid in van ons bestaan en die oorweldigende eensaamheid wat dit kan meebring.

Hierdie gids is ons hart.

Dit maak nie saak hoeveel ons weet nie, saam met wie, en of ons selfs met ander saamkom nie.

Ons Almagtige Skepper het aan elkeen sy eie hart gegee om direk met Hom in ’n verhouding te leef en so ’n wegwyser na bakens tot diep in die Kosmos vir ons te wees.

Þakka þér kærlega fyrir.

Namaste!

Hindoe-, Moslem-, Joodse, Boeddhistiese, Afrikaliefde en katolieke Boeregroete,

Cornelius Henn

  • 4

Kommentaar

  • Kæri Cornelius,

     Það er fallegur vettvangur, ekkert yfirnáttúrulegt um það. Það er bara í Biblíunni að yfirnáttúruleg efni gerist.
     kveðjur, 
    Angus
  • CorneliusHenn

    Hæ Angus,

    Náttúran er Náttúra.

    Guð er, að ofan náttúrulegt.

    Eldur í himni - eitthvað eðlilegt.

    Í anda af auðmýkt,

    Cornelius Henn

    Hi Angus,

    Die natuur is die natuur.

    God, bo die natuurlike.

    Vuur in die lug - iets natuurlik.

    In die gees van nederigheid,

    Cornelius Henn

  • CorneliusHenn

    Dankie vir jou belangstelling Trienie - of soos hulle dit in Ysland rym ... "Þakka þér fyrir áhuga Trienie þinni"

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top