Boer in Beton, wie moet registreer?

  • 0

Waaroor gaan die registrasie en wie moet almal registreer? Sal daar enige voordeel vir my in wees om te registreer?

Vertel ons meer asb ek sien niks oor die aangeleentheid in die koerante nie.

Groete,

Varkspek

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top