Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Besoek blog





Short Story Day Africa 2013

article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

article

Skrywers

Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.

Leopards Leap

article

Aantekening: Die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse plaaslike reg, met verwysing na die Glenister-uitspraak

Neels Swanepoel

"Die verpligtinge wat Suid-Afrika ingevolge internasionale verdrae opdoen, veral wanneer dit aan die hand van die Grondwet uitgelê word, neem in sowel getal as omvang toe. Plaaslike howe is daarom dikwels genoodsaak om die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse nasionale reg te oorweeg."

article

Die historiese verloop van die Unesco MAB-program in Suid-Afrika

Ruida Pool-Stanvliet

"Biosfeerreservate is baie spesiale landskappe wat internasionaal deur Unesco volgens die Mens-en-Biosfeer-program (Man and the Biosphere Program, oftewel MAB Program) geregistreer word. Die eerste biosfeerreservaat is in 1998 in Suid-Afrika geregistreer en tans is daar ses geregistreerde biosfeerreservate in die land."

article

Betlehem én Beaufort-Wes is beautiful: Die ontwikkeling van ’n intertekstueel-inkulturerende homiletiese praxis-model

Cas Wepener, Cas Vos

"Die oogmerk van hierdie bydrae is om, met verwysing na die twee dorpe Beaufort-Wes en Betlehem en die wyses waarop hierdie dorpe en soortgelyke ruimtes in verskillende kunsvorme tot uitdrukking gekom het, aan te toon watter moontlikhede die kunste vir die homiletiese proses bied."

article

Behind the scenes: “Once More, With Feeling” music video

Chrizane van Zyl

 With the next Sing 'it competition around the corner, Sing 'it fans will be glad to hear that 3rd World Spectator's latest music video is coming soon.

article

In gesprek met ... Sjef van Erp

Carina van der Walt

“Suid-Afrika is vir my teoreties interessant, omdat Suid-Afrika wêreldwyd ’n voorbeeld is van wat ’n mens ’n gemengde regstelsel noem. Die Romeins-Hollandse reg en die Engelse reg funksioneer saam."

article

Molopo

Elsa van der Watt

Sy sit onder 'n matloppieboom en staar na die lae swarthaak- en sekelbosruigtes voor haar. Van duisende koringkrieke wat in hulle takkies rondklim en skril en eentonig skree, bewe die bossies. Sy skud haar hare ongeduldig agteroor. Dawid kom nie, hy bel nie, skryf nie. Dit is 'n voldonge feit wat sy moet aanvaar.

article

Oor kuns, eerlikheid en die Living Newspaper

Coenraad Bezuidenhout

Balbesit: "Dit gee nie net aanstoot oor die onderliggende kulturele voorskrifte waarmee dit te koop loop nie, maar dwing ook ongemaklike begrip oor ... ’n baie spesifieke tipe kwesbaarheid ..."

article

Dricky Beukes (1918–1999)

Erika Terblanche

“Ek skryf ontspanningsleesstof, want ek voel ontspanne as ek skryf. Ek dink nooit aan ’n spesifieke teikengroep of ’n ‘iemand’ nie, maar skryf doodgewoon vir ménse.”

article

NB-Uitgewers kondig Ultrasatyn-wenners aan

LitNet

Elizabeth Engela stap vanjaar weg met die eerste prys van R20 000 vir haar verhaal Sophie Sophia.

article

Koljander: Geurige dis vir die fynproewer

Jonathan Amid

"Die roman behoort in ’n wye smaak te val, terwyl daar ruimskoots vir die fynproewer voorsiening gemaak word."

article

Dogtown: "We've got a lot of pleasing to do"

Henry Cloete

"We are entertainers and we want our live shows to fuse into a combination of good music, entertainment and the passion we have for sharing our music with fans."

article

In gesprek met ... Sjef van Erp

Carina van der Walt

“Suid-Afrika is vir my teoreties interessant, omdat Suid-Afrika wêreldwyd ’n voorbeeld is van wat ’n mens ’n gemengde regstelsel noem. Die Romeins-Hollandse reg en die Engelse reg funksioneer saam."

article

Negotiorum gestor

Gustaf Pienaar

"Uiteindelik sit jy met die rekenings van die loodgieter en die glashandelaar, terwyl jou huishulp aan die einde van die week haar volle loon van jou verlang, hoewel sy twee dae lank in werklikheid vir jou buurman gewerk het."

article

Dricky Beukes (1918–1999)

Erika Terblanche

“Ek skryf ontspanningsleesstof, want ek voel ontspanne as ek skryf. Ek dink nooit aan ’n spesifieke teikengroep of ’n ‘iemand’ nie, maar skryf doodgewoon vir ménse.”

article

Lam in wolfsklere – ’n onderhoud

Bernette Bergenthuin, JB Roux

"Met ’n naam soos Bernette Bergenthuin het Bernette Bergenthuin amper nie ’n keuse gehad as om reeds in haar vroeë twintigs te begin boeke skryf nie ..."

article

Afrikaans rock in Amsterdam én in Den Haag

Carina van der Walt

Dit was 13 tot 16 Junie weer tyd vir die Festival voor het Afrikaans in Nederland. Na die reuse-sukses daarvan in 2011 moes die wenresep herhaal word.

LitNet Voere Feeds
Loading Feeds, please wait... Loading Feeds, please wait...