Boekbekendstelling: Buys deur Willem Anker

  • 0

 

Willem Anker se Afrikaanse "western", Buys, is Donderdagaand 6 November 2014 by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Franci Vosloo het foto's geneem.

Louis Esterhuizen, bestuurder van Protea Boekwinkel, het die gesprek met verwelkomings geopen.

Die verfrissend organiese gesprek, gelei deur Desmond Painter, het gewentel rondom die werk van Foucault, Nietzsche en Deleuze en Guattari, Cormac McCarthy se Blood Meridian, en Samuel Beckett.

Willem Anker: "Geweld is die fondament van die beskawing; dit was nooit anders nie en dit gaan nooit anders wees nie."

"Geskiedenis is maar 'storie'," sê Willem Anker.

Hester Carstens van NB-Uitgewers

Ronel Foster en Zandra Bezuidenhout

Mientie en Koos Holtzhausen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top