Is Bell-Pottinger-saga regtig verby?

  • 1

Bell-Pottinger is net 'n frontmaatskappy van twee moedermaatskappye, wat voortgaan soos normaalweg. Om die akkedis se stert vas te trap, beteken eintlik niks nie!

  • 1

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Wragtag, daar steek KPMG ook kop-uit na Bell-Pottinger ...
    Wat min mense besef, is dat Gaspard wat VSA se diplomaat was, ook vinger in hierdie vrot pastei gehad het. Die meeste meelopers en saampraters, het soos gewoonlik meer oor Zuma bekommer, as om te hoor wat die destydse adj minister van Intelligensie destyds in parlement gesê het. Hy en Gwede Mantashe het dit op SABC-nuus genoem dat daar 'n buitelandse georkestreerde poging is om regering (al die politieke partye in die parlement) omver te werp.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top