Yuri Thumbran

Yuri Thumbran is tans ’n ekonomiese joernalis by ’n groot organisasie. Hy begin as korrespondent by die destydse Beeld Ekstra en sluit hom daarna aan by die Argusgroep, waar hy oor politiek en die ekonomie skryf. Sy belangstellings sluit in reis, stap, rugby en lees. Ondanks reise in België, Frankryk, Groot-Brittanje en Zimbabwe sê hy Mpumalanga se skoonheid lê na aan sy hart. Sy droom is om die Wes-Indiese eilande en Kuba te besoek.

Totsiens Café Riche

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2019-01-21

’n Slagaar in Pretoria is dood …

Misterie

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-05-16

"Daar bly net 'n groot misterie rondom mis in die Moot-gebied vir my ..."

Taxis

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-05-15

"Busstakings in Tshwane het gewis geen impak op die regte tannies van die Moot nie ..."

Trompie

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-05-11

"Dit lyk of Trompie, oftewel Donald Trump se testosteroon-vlakke hom pla ..."

Kasterolie

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-05-09

"Vanoggend  het ek 'n lekker skok gekry ..."

Jou oë (vir Elmien)

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-05-08

"As daar iets is van jou wat ek mis ..."

Die Genesis-oomblik

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-04-24

"Verlede week was ’n stampvol week met verskeie vergaderings in Johannesburg ..."

Neonligte

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-04-13

" Daar is iets wat my pla sedert Dinsdagoggend ..."

Jan Rap bly pap

Yuri Thumbran 2013-03-20 Onze Jan besef seker nie dat ons ‘n Handves van Menseregte het waarin die Vryheid van spraak en uitdrukking beskerm word.

Sunnyside

Yuri Thumbran 2013-03-19 Gister moes ek na Handel en Nywerheid se kantoor in Sunnyside gaan. En dit het my verbaas hoe Sunnyside ten goede verbeter het.

Ons stede

Yuri Thumbran 2013-03-15 "Daar is wel aksie in terme van die vernuwing in Braamfontein en die geweste, maar Johannesburg benodig ‘n drastiese hupstoot om nog in die volgende 30 jaar te oorleef."

'n Valentynsode aan ou Melt Myburgh ...

Yuri Thumbran 2013-02-13 Jislaaik ou Melt. Lyk jy word een keer ’n jaar weggesluk deur die Woordfees – dan ontpop jy in of ander alien-weefsel wat ons aardlinge as vreemd beskou.

Stil, daar gaan 'n man verby - Louis Luyt

Yuri Thumbran 2013-02-04 "Ondanks mense se sieninge, was Louis Luyt ‘n reus in die Suid-Afrikaanse samelewing. Sakeman, rugbybaas, politikus …"

Klein dorpies

Yuri Thumbran 2013-02-01 "Word klein dorpies in Suid-Afrika doodgewurg?"

Sport se doodskis

Yuri Thumbran 2013-01-22 Sporthelde het koning gekraai in amateurdae.
Top