Thys Human (PTA)

Ek is 'n joernalis wat lank verbonde was aan Perskor, maar later by Die Suidwester en die ou SWAUK betrokke was.

Ek bestempel myself as 'n "empiriese non-teïs" - so ent verby 'n ateïs aangsien ek stel dat daar geen empiriese aandudings of tekens is van die bestaan van 'n godheid nie.

Kernfilosofie: Leef in die HIERNOU, nie vir die "hierna" nie. Dis al wat jy het.

(Hopelik is die verwarrring met letterkundige Thys H nou opgelos. Die artikels wat nog onder bydraes aangedui word is syne en nie myne nie).

Vir Trienie ea

Thys Human (PTA) 2013-02-01 Vir Trienie, Kobus en ander godgelowiges

"Afrikaner" het steeds koffiekapitaal

Thys Human (PTA) 2012-10-30 "Merkwaardig die waarde wat die term "Afrikaner" steeds het."

Knyptangvrae vir Jaco

Thys Human (PTA) 2012-10-22 Jaco, jy loop en spog met jou "Nuwe Afrikaner" (NA) wat dan nou die pas vorentoe sal aangee, maar jy laat ernstig na om vir ons te vertel presies hoe die NA lyk, wie een kan wees en wie nie en presies waarheen julle wil met die NA?

"My sonde is steeds voor my": Die rol van belydenis in C. Louis Leipoldt se Die heks (1923)

Thys Human (PTA) LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-05-25

"In hierdie artikel word die geldigheid van bogenoemde besware oorweeg aan die hand van die belangrike rol wat belydenis in Die heks speel."

Hellevaart én herrysenis: Winterbach se Die benederyk 'n verbysterende boek

Thys Human (PTA) 2010-07-15 In die openingsparagraaf van Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) se debuutnovelle Klaaglied vir Koos skop die beleërde ek-verteller haar tuinhek “eers van binne af oop, dat hy vér verby sy normale swáái swaai” en dan skop sy hom “van die ander kant af terug ...

Commendatio by die toekenning van die UJ-Prys vir Skeppende Skryfwerk (2009) aan Etienne van Heerden vir 30 nagte in Amsterdam

Thys Human (PTA), Thys Human (PTA) 2009-10-19 Etienne Roché van Heerden se tiende roman, 30 nagte in Amsterdam (2008), is ’n groots-opgesette, gewaagde – soms heerlik vergesogte – boek met ’n meesleurende vaart en talle verrassende verhaalwendings. Met hierdie ...
Top