Steyn du Toit
Steyn du Toit is 'n vryskutjoernalis wie se bydraes al in The Sunday Independent, The Cape Times, Die Burger, Financial Mail en The Argus verskyn het. Hy dien ook in die paneel vir die Fleur du Cap-teatertoekennings.
Woordfees-onderhoud: Deon Lotz gesels oor Agterplaas
Steyn du Toit
2012-02-23
Deon Lotz is by 2012 se Woordfees te sien in Agterplaas. Die gevierde dramaturg Charles Fourie se veelbesproke stuk vertel die verhaal van ’n arm Afrikaanse gesin wat hard baklei om die mas op te kom.
Interview with Sing ’it winner Bruno Andries
Steyn du Toit, Bruno Andries
2012-02-09
Bruno Andries chats to Steyn du Toit, Sing ’it project manager, about his winning entry, ”Bonnie and Clyde”, which was chosen by Karen Zoid.