Gedigkompetisie: ’n onderhoud met die wenners
2017-04-04"Gedigte doen hulself voor as momente. Soms is ek te laat – die woorde het my dan verbygegaan. Maar dis goed so. Want dalk was dit iets wat ongesê moes bly." Die wenners van LitNet se gedigkompetisie "Huis, woning, tuiste" gesels oor hulle huise, boeke en skryfwerk.
Huis, woning, tuiste: die beloofde land
2017-02-07Lees Sandra Norval se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.