Pieter Labuschagne

Departementshoof: Departement Politieke Wetenskappe, Unisa (2011-2015)

Lektor en volprofessor, Unisa (1988-)

Kwalifikasies: BA (Hons) MA & D Phil (Universiteit van die Vrystaat) en LLB, LLM & LLD (Unisa)

Publikasasies: 62 artikels in vakwetenskaplike artikels, 12 hoofstukke in boeke en verskeie boekresensies

Zimbabwe: ’n oorsig

Pieter Labuschagne Seminare en essays 2017-11-23

"Mnangagwa is strydig met die Grondwet in die plek van Mugabe deur Zanu (PF) as president aangestel. Die Grondwet bepaal dat die ander visepresident, Mphoko, as president moes waargeneem het en dat ’n nuwe verkiesing binne 90 dae gehou moes word. Hierdie oortreding van die Grondwet is nie ’n goeie begin vir die nuwe bewind nie."

Top