Resensie: Amraal deur Marinda van Zyl
2016-05-11"Amraal staan in ander opsigte ook nader aan Fiela se kind as aan die ander genoemde tekste deurdat dit geklassifiseer kan word as 'goeie gewilde fiksie' ..."
Boekresensie: bladspieël deur Marlise Joubert
2015-08-21"bladspieël bevat uiters toeganklike, maar tog treffende poësie waarvan die trefkrag net toeneem met elke herlees."
Onderhoud: Clinton V du Plessis gesels met Philip John
2014-11-17 "Hoe meer jy oor die dood dink, hoe intenser leef jy. En hoe intenser jy leef, hoe makliker kyk jy die kaf mis, hoe beter (hopelik) word jy as skeppende kunstenaar en mens."Biebouw-resensie: Draalnoot vir ’n janfiskaal deur Henry Jack Cloete
2014-10-14 "Vir die leser wat kultuurprodukte eie aan ons moderne verbruikerswêreld kan waardeer soos, sê maar, Tarantino en Robert Rodriguez se flieks, Japannese manga of death metal, sal Draalnoot vir ’n janfiskaal deur Henry Jack Cloete ’n baie welkome oplugting wees, en in Afrikaans."Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Philip John reageer
2011-03-08 Philip Johnreageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. Die ...André Groenewald, populêre letterkunde en die Afrikaanse literatuurgeskiedenis
2010-08-13"Die artikel lewer ’n pleidooi vir ’n meer sistematiese ondersoek na Afrikaanse populêre letterkunde en ontwikkelings daarin."
Die tydskrif Wurm (1966-1970) en die Afrikaanse literatuurgeskiedskrywing
2009-06-19"Hierdie artikel handel oor die verskyning van die Afrikaanse avant-garde tydskrif of “little magazine” Wurm vanaf 1966 tot 1970 en oor die evaluering daarvan deur die Afrikaanse literêre establishment."