Nicky Grieshaber

Ek woon en werk (van die huis af) in Pietermaritzburg. Ek is getroud, met drie kinders, ’n skoondogter en ’n kleinseun. Ek speel muurbal (te selde) en draf (feitlik nooit nie). Om te ontspan luister ek ligte musiek (gewoonlik terwyl ek werk) en speel klavier (nogal heelwat).

I live and work (from home) in Pietermaritzburg. I am married, with three children, one daughter-in-law and one grandchild. I play squash (too seldom) and jog (hardly ever). To relax I listen to light music (usually while I’m working) and play the piano (quite a bit).

Nicky Grieshaber discusses his book, the empowerment of clear communication and macaroni and cheese

Nicky Grieshaber, Naomi Meyer 2012-07-11 "Served on a potato rosti with avocado and crème fraiche, my mom loved the salmon." Nicky Grieshaber talks about common spelling mistakes and communication – and about his book Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans Spelling Explained.

Boekedag 2012: Nicky Grieshaber kies 'n karakter

Nicky Grieshaber 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Ortografiese bry-r

Nicky Grieshaber Academic research 2011-09-01

Lank, lank gelede, toe daar nog tikmasjiene in die land was, het ek ’n kort artikeltjie oor hierdie onderwerp geskryf wat in Mei 1986 in die Linguistevereniging van Suider-Afrika se Byblad (Jg 5 nr 1) onder die titel “Die bry-r in die ...

Top