Nehemiah Phooko

Dr Nehemiah Phooko is op Postmasburg (Noord-Kaap) gebore. In 1975 het hy hom as houtwerkonderwyser by die Onderwyskollege Perseverance in Kimberley bekwaam. Hy  het vanaf 1983 verskeie grade deur middel van deeltydse studie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) verwerf. Vanaf 1996 beklee hy die pos van skoolhoof by Brentpark Sekondêr in Kroonstad, waar hy in 2005 afgetree het. In 2013 het hy sy PhD-graad in opvoedkundige sielkunde aan die NWU verwerf.

Afknouery en bullebakkery teenoor onderwysers

Nehemiah Phooko, Helen Meyer, Estelle Kruger Onderhoude 2017-07-31

"Slagoffers is bang om te praat, omdat dit aanleiding kan gee tot meer teistering. Hulle verduur dus die situasie met die hoop dat dit sal oorwaai en omdat dit hul bron van inkomste is wat hul nie kan verloor nie, en dit verklaar ook die geweldige trauma en spanning wat hul ervaar."

High school teachers’ experience of psychological violence in the Free State

Nehemiah Phooko, Helen Meyer, Erika Fourie, Tiaan Kirsten Academic research 2017-07-26

"Despite the high incidence of psychological violence among teachers, the teachers are often reluctant to report psychological violence because, among other things, they fear possible intimidation and harassment at the hands of the perpetrators."

Hoërskool-onderwysers in die Vrystaat se ervaring van psigologiese geweld

Nehemiah Phooko, Helen Meyer, Erika Fourie, Tiaan Kirsten LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-07-26

"In die lig van Suid-Afrika se behoefte aan onderwysers kan die land en die onderwyssektor nouliks ’n verlies aan onderwysers as gevolg van psigologiese geweld bekostig."

Top