Marius Nel

Marius Nel is sedert 2016 ’n navorsingsprofessor in die eenheid vir reformatoriese studies en die ontwikkeling van die Suider-Afrikaanse samelewing van die Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom, Suid-Afrika. Hy spesialiseer in apokaliptisisme in die Ou en Nuwe Testament, die geskiedenis van die Pinksterbeweging en die studie van die leerstellings daarvan. Hy het ook oor pasifisme, eskatologie, die LGBTIQ+-kwessie, voorspoedsteologie en teodisee vanuit die perspektief van Pinksterhermeneutiek gepubliseer. Hy het meer as 120 eweknie-geëvalueerde artikels, 13 monografieë en 36 hoofstukke in geredigeerde boeke gepubliseer. Hy is ook ’n mede-leraar by die AGS van SA in Parys.

Potential for Pentecostal preaching to establish gendered identity

Marius Nel Academic research 2024-01-09

"If classical Pentecostal preachers utilise a discourse that discriminates between men, women, and people of alternative sexual orientations, the Pentecostal Church alienates itself from the current South African society, which is based on protecting human rights."

Potensiaal van Pentekostalistiese prediking om geslagtelike identiteit te vestig

Marius Nel LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2024-01-09

"Dit is nodig dat prediking doelbewus van die bestaande hegemoniese ideologie losgemaak word deur Pentekostalistiese taal te versaak wat ’n tydgerigte en kontekslose begrip van geslag en familie uit enkele Bybelse tekste aflei."

Só kan Pentekostaliste die mag van ideologie breek

Pieter GR de Villiers, Marius Nel Onderhoude 2020-11-04

"As die ‘wit’ kerk meer sou luister, sal hulle waarskynlik ophou vra hoeveel keer ons nog apologie moet aanteken en iets begin doen aan die haglike lewensomstandighede van die meerderheid mense in ons land. Die voorwaarde vir vrede in Suid-Afrika hou verband met geregtigheid wat sigbaar veranderings in mense se lewensituasie veroorsaak."

Charles Parham, William Seymour and South African pentecostalist racism

Marius Nel Academic research 2020-06-17

"The point of departure is that South African racism did not receive a deathblow with the arrival of a democratic South Africa in 1994, as many people had hoped."

Charles Parham, William Seymour en Suid-Afrikaanse pentekostalistiese rassisme 

Marius Nel LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-06-17

"Ondanks die byna drie dekades waarin inwoners aan ’n gelyke demokrasie blootgestel is, het patrone van rassisme skynbaar eerder versterk as verswak."

Prophecy in the Hebrew Bible, early Christianity and contemporary Pentecostalism: A question about continuity and discontinuity

Marius Nel Academic research 2017-10-19

"Pentecostals assume that God still speaks through prophets and prophecy that often contains social and religious criticism against the church or individuals. Prophecy in the Hebrew Bible displays diversity, sometimes as the interpretation of dreams and visions and at other times as insights formed in the mind."

Profesie in die Hebreeuse Bybel, die vroeë Christendom en eietydse Pinksterkerke: ’n Vraag oor kontinuïteit en diskontinuïteit

Marius Nel LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-10-19

"Die meeste klassieke Pinksterkerke beskou profesie as ’n charismatiese woord wat aan God toegeskryf word, as voortsetting van die beoefening van profesie in die Hebreeuse Bybel en die vroeë Christelike kerk, selfs al verskil die gesag daarvan skynbaar."

Top