Lulani Vermeulen

Lulani Vermeulen het haar teologiestudies aan die Universiteit Stellenbosch suksesvol voltooi, maar kon nie gelegitimeer word nie, omdat sy in 2011 geweier het om ʼn dokument te onderteken dat sy as gay predikant selibaat sou bly. 

Die begin van 'n ruimer gesprek

Lulani Vermeulen, Charlene van der Walt Seminare en essays 2015-11-04

"Sy roep gelowiges op om verby dit wat die teks uitskree (ʼn dominante patriargale diskoers) te luister na die lewegewende alternatiewe stemme wat ons soms in die Skrif hoor fluister."

Top