Koos Kombuis

Koos A Kombuis (gedoop André le Roux du Toit) is op 5 November 1954 gebore. Hy het al verskeie digbundels, romans en ’n bundel korrespondensie gepubliseer. Sy outobiografie, Seks & drugs & boeremusiek het by Human & Rousseau verskyn. Hy is ook ’n bekende liriekskrywer en suksesvolle musikant.

Hoewel Koos Kombuis nie in die eerste plek as SF-skrywer bekend is nie, bestaan daar feitlik nie ‘n enkele roman waarin daar nie SF-elemente voorkom nie! Benewens sy plaaslike publikasies het hy ook kortverhale gepubliseer in tydskrifte soos Planet Mag, Aphelion en FlagShip (Flying Island Press). In 2010 is sy ontstellende toekomsblik The Last of the Great Coffeeshop Philosophers ingesluit in die Amerikaanse bloemlesing The Last Man Anthology, saam met skrywers soos Ray Bradbury, HG Wells, Edgar Allan Poe, Jack London, CJ Cherryh and Barry N Malzberg (Sword and Saga Press).

Boekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer

Koos Kombuis Resensies 2017-07-28

"Hierdie boek is, in kort, ’n woordskildery van die nuwe Suid-Afrika soos dit vandag daar uitsien. Dit is ’n spieëlbeeld van ons as samelewing. Dit gee ons ’n prentjie waarin ons die tye waarin ons leef, kan herken. En dis allermins ’n mooi prentjie."

Kaalvoet tot in die Drakensberge

Koos Kombuis Resensies 2017-05-02

Koos Kombuis vertel hoe Elders deur Erns Grundling en Dansend met die lewe: In die jeug van veroudering deur Kobus Anthonissen hom gehelp het om ’n naweek in die Drakensberge betekenisvol te maak.

Die stilswye van Robert Zimmerman

Koos Kombuis Menings 2016-10-18

"Verdien Bob Dylan die Nobelprys vir letterkunde?"

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Koos Kombuis, Kannetjie Menings 2016-08-17

"Die oorspronklike eienaar(s) van kopiereg in ‘n liedjie is die skrywer(s) van die lirieke en die komponis(te) van die toonsetting."

Crowdfunding: Koos Kombuis se lang pad na lekkersing

Koos Kombuis Musiek 2016-07-18

Word een van Koos se Vriende en help om hierdie droom ‘n werklikheid te maak!

die dood van god, deel II

Koos Kombuis Poësie 2016-07-07

"Hier haal ons ons medaljes af
En skink saam met U 'n glasie wyn
Op die broederskap van pyn"

die dood van god, deel I

Koos Kombuis Poësie 2016-07-07

"Soos Siembamba, so lê hy daar
Gelate in die sloot
Tussen twyfel en herinnering."

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Koos Kombuis Menings 2016-05-17

"Dit is dan eintlik my grootste vraag: Selfs met die nuwe reëling in plek, hoeveel moeite gaan die ouens wat die speellyste saamstel doen om uit hul pad te gaan om interessante plaaslike musiek op te spoor?"

die reggemaakte huisman

Koos Kombuis Poësie 2015-12-03

"hy is
‘n reggemaakte huisman.
hy lê op opgemaakte beddens rond
en knip sy toonnaels
in die spervuur van kersfees en nuwejaar."

Koos Kombuis se woord van die jaar 2015

Koos Kombuis LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-11-28

Wat is Koos Kombuis se #litnetwoord2015?

Boekresensie: Sugar Man – The Life, Death and Resurrection of Sixto Rodriguez

Koos Kombuis Resensies 2015-10-13

"Hierdie nuwe Sugar Man-verhaal is goed geskryf, by tye stilisties briljant, en Robert Plummer se redigering is, soos altyd, byna onverbeterlik."

Boekresensie: Boas Mei is verward deur Tinus Horn

Koos Kombuis Resensies 2015-08-07

"Ek hoop regtig nie dat ons nog twee dekades moet wag voordat Tinus Horn weer ‘n roman publiseer nie."

'n Kort antwoord op Crito se evaluering van my resensie van Jan van Staden se boek

Koos Kombuis SêNet-briewe 2015-06-15 Ek antwoord graag op die volgende statement van Crito:"Sowel Rust as Kombuis is nie bereid om die roman te takseer vir wat dit wil wees nie. Albei is té versigtig om te sê of Jan van Staden in sy doel geslaag het – om ‘n roman te skryf wat die leser tittileer, prikkel. Wat die […]

die dinge wat ek gedoen het toe ek dood was

Koos Kombuis Poësie 2015-05-26

"toe ek dood was,
  was die lewe een groot stryd om  oorlewing."

Kyk noord, gaan voort

Koos Kombuis 2015-02-24 "Ons leef in vreemde tye. Tye van vreemdelingehaat, beurtkrag, parlementêre chaos, bedreigings teenoor die vrye pers, rassisme van alle kleure en geure, plaasmoorde, werkloosheid, toenemende polarisasie en algemene pessimisme. In hierdie tye bring Stef Bos sy eerste volledige Afrikaanse album uit, en hy noem dit Kaalvoet."
Top