Japie Bogaards
Japie Bogaards - 09-05-1953 Willem Pretorius Hoërskool Heilbron PUK: B Comm Bedryfs- en Personeel Sielkunde B Comm Honneurs - Bedryfsekonomie UP - M in Kreatiewe Skryfkuns Voedseltegnoloog in Suiwelbedryf.
Gomgat
Japie Bogaards
2012-05-31
"Gomgat. So het die kinders by die plaasskooltjie op Goedgevonden my gedoop: Gomgat, die gomgat. En wat kan jy sê as jy tingerig en arm is en altyd fokken honger?"