retrob’leid
2014-01-08 v’n vroeg’l, groep-sonn’r-grens, Baas, slav’n,hoe jong’r, hoe bet’r, Baas was mos oortuig,
lat leef-’n-beef oor vad’rsidentiteit sou swyg,
kanti, deks’l’p doofpot’ was ma’ taaml’k dun
offisieel disfunksioneel
2013-12-12 so, in isolasie gat Sy’t mos glattie makie,sê oud-Broed’r, neo-kon, “ ’T makie sakie”,
goew’rm’nt’s mos langsetyd zero g’trakie,
g’lykstryd’r w’t nu nie “g’lykheid” smakie
ope e-pos
2013-12-11 Mens, mede-Mens wil’t so sagk’ns oppie hart druk,sosio-linguïsties alhier, lank reeds, ingxaki kakhulu,
nette minn’rheid bes’g m’t daai viesl’k “isiBhoeroe”,
dié wie Afrikaans in kleur w’l v’rdeel, uit’rs ong’skik