Dinge om oor bly te wees in SA
2019-07-15Toe ek vanoggend 03h00 wakker word met my knopknieë in Long John's ...
Kraaie op die pale in Noord-Kaap
2019-07-15Ek het iets wat my opval, vandat ek in die Karoo bly ...
Selfbeskikking vs staatsbeskikking
2019-07-04Die ou argument is dat mense belasting betaal en dat regering bv slaggate moet toemaak, maar dit gebeur nooit nie ...
Wanneer is saamgeflanste frases dan 'n taal?
2019-06-26Daar is huistaalsprekers wat nou die pryssanger se tirade as onsamehangende bevraagteken ...
Dankie Leon Wessels
2019-06-24Tyd vir ou albatrosse, wat halsoorkop "versoen" het, om rustig te raak ...
Jan Rap, vanoggend is ek knorrige ou man
2019-06-18Na toetssessie van drie ure by kliniese sielkundige, voel ek bietjie vuisvoos ...
Solidariteit en AfriForum se onderwysplanne vir Afrikaans
2019-06-12Dit gaan oor selfbeskikking, vryheid van keuse en assosiasie ...
Kallie Kriel en Dirk Hermann verduidelik “selfbeskikking”
2019-06-10Selfbeskikking vs staatsbeskikking?
Selfbeskikking vir Afrikaans
2019-06-10Die sg Taalraad moet nog besef dat selfbeskikking die enigste pad vorentoe is ...
Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding
2019-06-03Ek dink sommige ou albatrosse het by geforseerde etniese amalgamasie-reënboognasie, met Engels as voertaal vasgehaak ...
Moedertaalonderrig vir selfbeskikking?
2019-05-27FC Boot beweer dat regering nooit selfbeskikking in SA sal toelaat nie ...
Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie
2019-04-26Vir dié wat fundamentele reg tot selfbeskikking in Afrika in twyfel trek ...
Yanks en "apartheid", omdat hulle nie selfbeskikking begryp nie
2019-04-15Die inheemse Indiane het hul selfbeskikkingsaak teen VSA se federale regering gewen ...