Gerrit Brand

Dr Gerrit Brand is in Pretoria gebore en getoë. Hy het teologie en filosofie aan die UP en die Universiteit van Utrecht gestudeer en sy doktorale proefskrif, Speaking of a Fabulous Ghost (Peter Lang, 2002), oor Afrika-teologie geskryf. Gerrit het onder meer klas gegee en navorsing gedoen aan die departement filosofie van die Universiteit Stellenbosch (US), en was boekeredakteur van Die Burger. Tans is hy senior lektor in sistematiese teologie aan die US.

 

Opgedateer/Updated: 2009-07-22
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

From racial to linguistic capitalism?

Gerrit Brand Argief 2016-09-22

"Authors like Neville Alexander, Vincent Maphai, Allister Sparks and Sampie Terreblanche have produced important publications in which the 'miracle' of our transition is analysed from various perspectives."

Uit die argief: Onderhoud deur Gerrit Brand met Hermann Giliomee, skrywer van The Afrikaners: Biography of a People

Gerrit Brand, Hermann Giliomee Argief 2016-06-16

"Een van die hoofmotiewe in my boek is die verskuiwende definiëring van oorlewing en die vrese dat die groep nie sou kon voortbestaan in die aangesig van dramatiese omwentelinge in die politiek nie."

By Neville Alexander se 75ste verjaardag

Gerrit Brand 2012-09-07 Neville Alexander het verlede jaar 75 geword. Gerrit Brand deel sy gedagtes by hierdie geleentheid noudat Alexander oorlede is.

Het verzoeningsdiscours in Zuid-Afrika

Gerrit Brand, Gerrit Brand 2009-08-27 In het lied "˜Zondag in Soweto', van het album Van Mpumalanga tot die Kaap (2001), zingt de Nederlandse kleinkunstenaar Stef Bos: Ik zie een oude vrouw Ze bidt en ze beeft Zij zegt dat zij Iedereen vergeeft En ik kan er met mijn hoofd niet ...
Top