Gawie Botma

Gawie Botma is medeprofessor in die Departement Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch (US). Hy is die skrywer van drie boeke, Brothers in armchairs: cultural struggles at Die Burger (2014, Sun Press), Polemieke: bekgevegte in Afrikaans (2018, Zebra Press) en Race talk in the South African Media (2019, Sun Press). Hy het navorsingsartikels in vooraanstaande vaktydskrifte, soos Journalism and Mass Communication Educator, African Journalism Studies, Communicatio, Critical Arts, Media History en LitNet Akademies gepubliseer. Tot sy aanstelling by die US was hy kunsredakteur en -skrywer/resensent van Die Burger in Kaapstad.

The first tentative steps of the independent newspaper industry in South Africa: The South African Commercial Advertiser (SACA) and slavery in 1824

Gawie Botma Academic research 2023-11-20

"On the one hand SACA played an activist role against slavery, which is often praised, but the newspaper also published advertisements for the slave trade. This contradiction invites the question whether the newspaper’s idealised position in journalism history needs to be reconsidered."

Die eerste onsekere treë van die onafhanklike koerantbedryf in Suid-Afrika: The South African Commercial Advertiser (SACA) en slawerny in 1824

Gawie Botma LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-11-20

"Aan die een kant het SACA ’n aktivistiese rol gespeel, wat dikwels aangeprys word, maar die koerant het ook advertensies van die slawehandel gepubliseer. Hierdie teenstrydigheid ontlok die vraag of die koerant se geïdealiseerde posisie in die joernalistiekgeskiedenis moontlik heroorweeg moet word."

The practical manifestation of language relations in the masthead of the first colonial newspaper in South Africa (1800−1829) 

Gawie Botma Academic research 2021-10-20

"The British policy direction to promote English at the expense of Dutch, which according to historians gained momentum from 1814, interestingly enough did not manifest in KSC/CTG immediately."

Die praktiese manifestasie van taalverhoudings in die mashoof van die eerste koloniale koerant in Suid-Afrika (1800–1829)

Gawie Botma LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-10-20

"Die artikel toon dat Engels vinnig veld kon wen as koeranttaal in die Kaapkolonie ondanks die dominante rol wat Nederlands in die samelewing gespeel het."

Die olifant en die muggie: die rol van Chinese media in Afrika

Gawie Botma 2014-10-13 Gawie Botma sluit polemies aan by die debatte waarna Herman Wasserman verwys in sy artikel “'Sagte mag' in Afrika: China se soeke na invloed op mediaterrein".

Die spies van die nasie: Die demokratiese rol van die populêre media en avant-garde kuns in Suid-Afrika

Gawie Botma 2013-03-26 "Die polemiek en oproer in 2012 rondom die kunstenaar Brett Murray se uitdagende kunswerk The Spear – wat Jacob Zuma satiries as korrupte diktator met ’n ontblote penis uitgebeeld het – het verskillende vlakke van spanning en verskil in die Suid-Afrikaanse samelewing blootgelê."
Top