Fanie Jansen van Rensburg

Fanie Jansen van Rensburg het al ruim gepubliseer, hoofsaaklik in sosiaal-antropologiese en historiese vaktydskrifte, oor etnisiteit, strukturele ongelykheid en die geskiedenis van ongelyke toegang tot hulpbronne en regte op ʼn plaaslike vlak. Hierdie publikasies is gebaseer op veldwerk en argivale navorsing. Hy was betrokke by die debat en organisasie met betrekking tot die politieke verdeeldheid en samesmelting van twee vakverenigings gedurende die apartheidsjare. Hy het in volkekunde en sosiale antropologie gedoseer by die destydse PU vir CHO en die huidige Noordwes-Universiteit.

 

Resistance against accommodation for black students by the Potchefstroom University for CHE, 1987 to 1990

Fanie Jansen van Rensburg Academic research 2016-10-28

"The Potchefstroom University for Christian Higher Education (PU for CHE) (henceforth: the university) was the last higher education institution to open up its residences for black students."

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

Fanie Jansen van Rensburg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-10-27

"Die wyse waarop die universiteit uit pas was met sosiopolitieke ontwikkelings in die land kan veral gesien word in die onvermoë om geleenthede te benut wat deur al die ander universiteite gebruik is om veranderings in hulle bestuur van inwoning op kampusse aan te bring."

Top