Estelle van den Berg

Estelle van den Berg is ’n aanlynhulpdosent by die Universiteit van Suid-Afrika en is ook betrokke by die Funda Nenja-organisasie. Estelle het die grade BA (Sosiale Dinamika) (cum laude), BA Hons (Sielkunde) en MA (Sielkunde) asook ’n program in

Menslike Hulpbronbestuur (cum laude) verwerf. In 2016 behaal sy die graad PhD (Sielkunde) aan die Universiteit Stellenbosch onder leiding van professor A.P. Greeff. Sy het die Nasionale Navorsingstigting se Vrystaande Doktorale Studiebeurs (“Freestanding Doctoral Scholarship”) ontvang. Haar navorsingsbelangstelling lê in die positiewe sielkunde – sterktes of veerkragtigheidskenmerke wat gesinne of individue deurdra in tye van teenspoed.

Coloured families’ experiences of the negative effect of parental alcohol abuse

Estelle van den Berg, Awie Greeff Academic research 2016-11-09

"The negative experiences of coloured families in the Western Cape with regard to alcohol abuse influence various subsystems within the family, as well as the wider community system as a whole."

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Estelle van den Berg, Awie Greeff LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-11-09

"Met inagneming van die geskiedkundige agtergrond en huidige vlakke van alkoholmisbruik onder die bruin bevolkingsgroep in die Wes-Kaap ... is daar besluit om ’n verkennende, kwalitatiewe-ondersoek-ontwerp te gebruik om ’n beter begrip te kry van hoe hierdie gesinne deur die krisis van ouerlike alkoholmisbruik geraak word. Hierdie insig is belangrik, aangesien dit nuttige inligting vir voorkomingsprogramme kan bied."

Top