Elize Koch

Elize Koch is ʼn afgetrede dosent in navorsingsielkunde aan die UWK, wat nou in Port Elizabeth woon. Sy is tans besig met ʼn honneursgraad in Afrikaanse letterkunde. “Ek dig, want partykeer oorweldig die woorde my net. Ek beskou myself egter nie as ʼn digter nie, eerder net as liefhebber van Afrikaans en boeke in enige taal.”

Foto uit Wuhan: 4 April 2020

Elize Koch Poësie 2020-04-08

"ek gee twee kersies aan
deur die hek 
ontsmet die glitterpop dis al wat ek vandag het"

Fragmente oor die Hanekam

Elize Koch Poësie 2018-09-19

"stilte sak geleidelik om die vuur
die laaste stokke roer die pap en hurkend word die aand betrag"

Oorweging

Elize Koch Poësie 2017-11-30

"dis asof die grys
en bene wat al hoe moeiliker buig en kraak
en stadiger beweeg dit is waarvoor ek nog altyd wag"

dit snoer my stem

Elize Koch Poësie 2017-07-21

"dit snoer my stem:
die opeenstamelende woorde van die
wyses  die slimmes  die bereisdes en die beleesdes"

elegie 

Elize Koch Poësie 2016-10-28

"dit was ‘n grys dag ..."

dis maar stukkies wat ek

Elize Koch Poësie 2016-09-13

"... maar koue honger honde wat dwalend soek mense wat in swart sakke"

Ons was jonk

Elize Koch Poësie 2016-04-05

"Daar ís foto’s waar ons
       tussenin
vir Kersfees om die tafel lag ..."

Maandag 3 September 2012

Elize Koch 2012-10-24 Elize Koch onthou vir Neville Alexander op die dag van sy vaarwel.

Ongetiteld

Elize Koch 2012-06-11 Elize Koch bespreek ’n soel somersdag in ’n gedig oor stilte.

Karoo-nag in Tarkastad

Elize Koch 2012-06-11 Elize Koch herleef die gevoel van die langpad agter op 'n motorfiets in hierdie gedig oor die Karoo.

LitNet Akademies: Elize Koch in gesprek met Michael le Cordeur oor moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys

Elize Koch 2012-02-29 Elize Koch gesels met Michael le Cordeur oor sy artikel "Moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys: ’n moontlike oplossing vir Suid-Afrika se geletterdheids- en syfervaardigheidsprobleme" in LitNet Akademies.
Top