Denver Breda

Denver Breda is ’n taal- en kultuuraktivis, skrywer, fotograaf, akteur, digter en feesorganiseerder. Hy is vasbeslote om te baklei vir die bewusmaking en herlewing van ons Khoesantale asook die voortbestaan van Afrikaans en sy verskillende dialekte, soos Kaaps, Plattekaaps (sy eie weergawe van Kaaps) en Plattelandse Afrikaans (soos gehoor deur die stories van sy moeder, wat oorspronklik van Graaff-Reinet is en toe as 19-jarige in die Kaap kom werk het as huishulp). 

Sy selfgepubliseerde kortverhaal “Boesman Myt” is geïnspireer deur sy ma se reis na die Kaap vanaf Graaff-Reinet op soek na ’n beter lewe. Hy het ook ’n versameling van kortverhale, Stories wat kort is, gepubliseer. Hy skryf ook teaterstukke, kortverhale en gedigte, en is ook besig met sy potgooi “Draadloos vir die raadloos”. Hy is mal oor biltong, skaapkop en aartappelslaai.

Sada Ûib

Denver Breda Poësie 2022-06-11

"Sada lam e u hâ tama !kho omdi !na, (Ôs in tronke sonder einde,)
Tsoa tsoa e u hâ tama !kho om di !na. (in tronke sonder begin.)
Xawe ta ni lûba? (Maar ôs moet vergewe?)"

Bientang, soveel meer as ’n weggooi-opmerking teen die kakapusa

Denver Breda Resensies 2022-02-14

"Vandag is daar die Shell drilling sagas ensovoorts, en tog was dit ons Khoi-mense wie vir duisende jare na die see gekyk het, en vandag word ons eintlik misgekyk. Kakapusa (amnesia) is iets wat ek altyd in my kuru, my werk, sit."

Vrystaat Kunstefees 2018: Kawakawas, ’n onderhoud

Mercy Kannemeyer, Denver Breda Feeste 2018-07-12

"Die storie is belangrik omdat mense nie regtig daaroor wil praat nie. En hoe gaan ons die problem oplos as ons nie daaroor praat nie?"

Die Namafees vir ons, vir almal

Denver Breda Menings 2018-06-26

"Die fees het die naweek van 24 tot 27 Mei in Keetmanshoop, Namibië, plaasgevind. Die doel was om die verskillende Khoegemeenskappe regoor Suider-Afrika te verenig."

Khoekhoegowab se tyd is nou

Denver Breda Menings 2018-05-17

"Het Afrikaans, of dié met die resources, ’n verantwoordelikheid teenoor ons Khoetale? Ek dink so."

Suidoosterfees 2018: Rokkie, ’n onderhoud met Denver Breda

Christiaan J de Swardt, Denver Breda Suidoosterfees 2018-04-24

"Rokkie is ’n transvrou, sy is Cape Flats, sy is Khoe, sy is Afrikaans, en sy’s ook ’n fighter; sy’s funny, maar sy soek nie jou pity. Al wat sy jou vra, is om na haar te luister."

Wat is ’n land as haar moedertale nie erken word nie?

Denver Breda Menings 2018-02-21

"As jy vir die meeste van ons KhoeSanmense hier in Suid-Afrika nou vra: 'Wat is julle moedertaal?', dan sal die meerderheid tog sê Afrikaans of Engels, en hoe dan te besef hoe ignorant ons is oor die feit dat vir duisende jare was dié nie tale wat hier in Suid-Afrika deur ons voorouers gepraat was nie."

Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?

Denver Breda Menings 2018-02-08

"Hierdie dag vat my journey my na Stellenbosch, die plek bekend vir sy wynlande wat compete met die beste wynlande in enige dele van die wêreld, ’n plek wat ek ook my huis genoem het vir twee jaar, die plek waar jy wakker skrik met die ruik van pinotage, of as jy net R20 het, kan jy soma drie borrels rooi wyn koop by die bargain, maar ook die plek met die rykste maar ook die armste mense innie land, die plek wat jou behoorlik schizophrenic laat voel, en die plek is Stellenbosch."

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Denver Breda Menings 2018-01-26

"Hierdie education vertel ons nie dat ons nie net van ons land verloor het maar was ook forseer om ons eie tale te op te gee en ’n vreemde identiteit aan te vat. ’n Identiteit wat ons tot vandag aan klou waar ons onsself 'trotse bruin mense' noem."

Die geveg virrie “rooi goud”

Denver Breda Menings 2018-01-18

"Trinkie Swartz was nooit genoem die moeder van die rooibosindustrie nie, want nie net was sy Khoe nie, maar ook ’n vrou, en die koloniale was nie goedgesind vir nie een van die groepe nie."

Die Kaap van baie kerke

Denver Breda Menings 2018-01-11

"Ons weet tog histories het kerke nooit geglo ons KhoeSan het siele nie en sy groot doel was om ons te civilise, te bring tot sy ways."

Hoekom klou ons so aan coloured identity?

Denver Breda Menings 2017-12-22

"En dan praat ons van coloured culture. Wat is dit tog, dié coloured culture?"

Versoen se gat 

Denver Breda Menings 2017-12-16

"Versoen se gat 
Ôs skarrel torrie dood, 
Vir twee rand vir ’n brood."  

Saartjie Baartman se afstammelinge verdien meer as naamverandering

Denver Breda Menings 2017-12-15

"Wat is ’n naam? Dit gee mos identiteit, plek, geskiedenis, eienaarskap; baie meer as net ’n paar random woorde wat op identiteitsboekies of op geboue geskryf is."

’n Eersteklas byeenkoms vir Suid-Afrika se Eerste nasie

Denver Breda Menings 2017-12-14

"Nooit sou ek tog gedink het dat die Universiteit van die Vrystaat sulke “groundbreaking” werk sal doen vir ons Khoesan-mense, dat hulle spasie en tyd sal skep vir eerlike gesprekke oor die uitdagings van Suid-Afrika se eerste nasie en dat hulle ook die eerste organisasie sal wees om die “acknowledgement of country” te doen nie." 

Top