Liggebrek
2013-02-11 Deur die eeue heen word verstandige menswees versmoor met die daaglikse inkantasie van feitlose vroomhede.Woordfees
2013-02-11Gebonde aan die inhoud van die woorde deur ons voorgangers geskep, bly ons slawe van hul primitiewe denke.