Clinton V du Plessis

Clinton V du Plessis publiseer 11 digbundels, 10 in Afrikaans en 1 in Engels, sowel as 2 kortverhaalbundels. Van sy werk is ook in ’n hele aantal plaaslike en oorsese bloemlesings opgeneem en hy lees gedigte voor by kunstefeeste, insluitende die Twee tot Twaalf-fees in Nijmegen, Nederland. Hy woon op Cradock, waar hy af en toe skryf en voltyds werk as ’n rekenmeester.

NouNet-mening: Dié Boek en (daardie) Ballade(s) van die Bose

Clinton V du Plessis NouNet 2019-09-05

"Ongeveer twee weke gelede koop ek weer ’n boek aan op ’n aanlynwerf – ’n Afrikaanse boek. Dit is een waarna ek al vir jare soek, maar nooit gekoop kry nie. Op ’n manier word dié aankoop vir my ’n soort WVK-oomblik met Afrikaans ..."

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma, imagine net

Clinton V du Plessis Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Clinton V du Plessis:

"dan kon jy aantekeninge maak van jou eie lewe:
vrugtefabrieke se hande-arbeid
joernale van vloerskrop
en bekhou en aanhou en uithou"

die taal (vir ampie coetzee, na ingrid jonker se "die kind")

Clinton V du Plessis Elders gesien 2019-02-28

"die taal is nog nie dood nie
die taal draai sy gekneusde gesig na sy moeder ..."

Die hel, digtersparadys en die woord

Clinton V du Plessis Toyota US Woordfees 2018-03-22

"En skielik word die woord vir my vlees … Word hierdie vrou se lot ons droewe land se werklike verhaal."

Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n onderhoud

Clinton V du Plessis, Jason Lloyd Boeke en skrywers 2018-01-03

“Ek pas nie altyd noodwendig in nie. Miskien is dit gepas dat ek as ’n nie meer so ’n jong digter nie, maar darem ook nog nie so oud nie, laatgedigte op hierdie stadium skryf.” Jason Lloyd gesels met Clinton V du Plessis oor sy negende digbundel.

ARTiculate Africa 2017: Enkele indrukke

Clinton V du Plessis Feeste 2017-10-11

"Jy sal ver moet gaan soek om na nog so ’n uiteenlopende, imponerende lys sprekers onder een dak te kan luister."

Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)

Clinton V du Plessis Poësie 2017-06-30

"En op bladsy een sit jy:
stukkend soos Sirië,
en weerloos teen mag"

The revolution starts on the farms

Clinton V du Plessis New writing 2017-03-13

"The grandchildren’s mouths battling to form the words
they have unlearned Afrikaans
they do not know the somersaults the tongue can perform with the Taal"

Betaaldag

Clinton V du Plessis Fiksie 2016-10-26

"Sy draai die volume op die bedradio effens af."

Oor Afrikaans in Soweto en onthou as ‘n industrie

Clinton V du Plessis Feeste 2016-08-30

Clinton V du Plessis se indrukke van The Star Soweto Literary Festival 2016: "Dit was goed om hier te kon wees, om Afrikaans in Soweto te kon lees, onbevange. Om tuis te voel. Soweto, die B-kant van Sandton, saam met ‘n wit toergids, ‘n boekbedonnerde Indiër en swart medemense vol ubuntu."

Richmond: Wat’s die telling?

Clinton V du Plessis Boeke en skrywers 2015-10-28

BookBedonnerdfees 20 – Departement Kuns en Kultuur (Noord-Kaap) 0.

Jakes Gerwel – poster boy vir die marxisme, Naspers of die liberal elite?

Clinton V du Plessis Menings 2015-09-29

"Was Gerwel verkleurmannetjie wat hom na die veranderende Suid-Afrikaanse werklikheid geskik het, of was hy meer soos die skilpaaie, waarvoor hy so ‘n voorliefde gehad het – die dop het die grootste deel van hom verskans en het hy homself nooit werklik ontbloot of blootgestel nie?"

“Oor monnemente gepraat” en ander mymerings oor gevalle helde

Clinton V du Plessis Menings 2015-04-14

"Uiteindelik verweer alles, kom daar ’n nuwe generasie wat die 'delete'-knoppie van die geskiedenis kom druk, wat die geheue 'reboot'."

Onderhoud: Clinton V du Plessis gesels met Philip John

Clinton V du Plessis, Philip John 2014-11-17 "Hoe meer jy oor die dood dink, hoe intenser leef jy. En hoe intenser jy leef, hoe makliker kyk jy die kaf mis, hoe beter (hopelik) word jy as skeppende kunstenaar en mens."

Richmond – ’n woordlandskap tussen vergeet en onthou

Clinton V du Plessis 2014-10-28 Clinton V du Plessis het Richmond se sewende Bookbedonnderdfees bygewoon en deel sy herinneringe.
Top