Christina van Deventer
Christina van Deventer woon in Rustenburg saam met haar man, Bragi Thor en hul Huskies, Thor en Odin. Sy het in 2013 die PEN Afrikaans “New Voices”-kompetisie gewen. Haar verhale is in Nuwe Stories, asook Nuwe Stories 2 opgeneem.
Nuwe Stories 3: Onderhoud met Christina van Deventer
Naomi Bruwer, Christina van Deventer
2014-12-16
Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Christina van Deventer beantwoord 'n paar vrae.
PEN Young Voices 2013: Freyja
Christina van Deventer
2014-04-30
Christina van Deventer is in 2013 as PEN Afrikaans se finalis in die internasionale "Young Voices"-kompetisie aangewys. Lees haar wenverhaal.
Gister
Christina van Deventer
2012-09-19
LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Christina van Deventer se verhaal "Gister".