Anna-Marie Jansen van Vuuren

Anna-Marie Jansen van Vuuren is ‘n vryskutradiojoernalis en is nou 'n senior dosent by die Rolprent-program van die Tshwane Universiteit van Tegnologie. Sy was voorheen dosent by die Departement van Joernalistiek, Film en Televisie by die Universiteit van Johannesburg. Sy voltooi in 2016 haar PhD in Kreatiewe Skryfkuns, Draaiboekskryf en Film Studies by die Universiteit van Pretoria onder leiding van Henning Pieterse. Buiten haar kreatiewe werk fokus haar navorsing op mites en die ideologiese uitbeelding van die held in Suid-Afrikaanse rolprente en dramareekse.

Oscars: En die kortlys vir beste buitelandse rolprent is ...

Rick Bronkhorst, Anna-Marie Jansen van Vuuren Film 2021-03-01

"Dit beteken dat die 9 000+ lede van die Academy hoogs moontlik ook nie van Toorbos gehoor het nie. Wat hulle betref kan dit net sowel ’n nuwe vorm van tee wees – Rooibos se boetie of sussie."

Wonderlus se Johan Cronjé: Aweregs, natuurlik en gemaklik

Anna-Marie Jansen van Vuuren Film 2018-05-02

"Ek wou ’n fliek maak wat die romantiese ideaal op sy kop draai." 

Waar is die “magic” heen?

Anna-Marie Jansen van Vuuren Film 2018-01-11

"En met die koms van digitaal kon [Koos] Roets sien hoe regisseurs en tegniesespanlede nie skroom om skoot ná skoot te neem en dít wat hulle nie op stel regkry nie, na die tyd in die redigeerkamer reg te maak nie. Dus kan hy nie anders as om te mymer nie: 'Waar is die magic van movie maak heen?'."

Die rebellie van Lafras Verwey – ’n onderhoud met Simon Barnard

Anna-Marie Jansen van Vuuren, Simon Barnard Film 2017-04-12

"Daarom wil ek toekomstige kykers van Die rebellie uitdaag om dieper te kyk. Na jouself. ĺn jouself. En na ander. Want die storie van eensaamheid, al is jy tussen mense, is nie net Simon of Lafras se storie nie. Dis ons elkeen se storie."

By die gedenkdiens van Jans Rautenbach

Anna-Marie Jansen van Vuuren In memoriam 2016-11-22

"Elke persoon wat wou, het ’n kans gekry om te getuig hoe hy hulle gehelp het - en op watter manier. Hierdie was nie die fliekman nie. Tog was dit steeds die dromer."

Oom Jans, die kelnerin en die subteks

Anna-Marie Jansen van Vuuren In memoriam 2016-11-04

"So het Oom ook ‘n fliek hier? Watse flieks het Oom al gemaak?"

Jans Rautenbach, filmmaker, op tagtig

Anna-Marie Jansen van Vuuren Seminare en essays 2016-02-22

"Vir 30 jaar lank het daar niks gebeur nie. Vir 30 jaar het Rautenbach geleef, maar ook geslaap. En toe hy ontwaak is dit weer tyd om ’n storie te vertel."

Top