Anél Gildenhuys

Anél Gildenhuys (née Terblanche) (LLB cum laude, LLM cum laude, LLD) is ’n senior lektrise in die Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Haar navorsingsfokus val op voedselveiligheid, voedselsekerheid en die reg op toegang tot voldoende voedsel. In haar doktorale proefskrif, “Voedselsekerheid as ontwikkelingsdoelwit in Suid-Afrikaanse wetgewing: ’n menseregte-gebaseerde benadering” het sy verskeie wyses bespreek waarop voedselsekerheid as ’n ontwikkelingsdoelwit in Suid-Afrikaanse wetgewing geakkommodeer kan word.

 

Vonnisbespreking: Artikels 2(3) en 2A van die Wet op Testamente 7 van 1953 deel weer die kollig

Anél Gildenhuys LitNet Akademies (Regte) 2020-02-14

“Die beweerde testament het alle vorige testamente soos deur die oorledene gemaak, herroep en die geheel van die oorledene se boedel aan haar dogter (die appellant) bemaak.”

The South African legal framework applicable to the production and sale of raw milk intended for direct consumption purposes

Anél Gildenhuys, Tlapeng Tabane Academic research 2018-04-05

"There is a growing trend worldwide among consumers to prefer 'natural products' like raw milk due to their alleged health benefits. It is argued that the heat applied to milk during the treatment process destroys its nutritional quality and health benefits."

Die Suid-Afrikaanse regsraamwerk rakende die produksie en verkoop van rou melk wat vir direkteverbruiksdoeleindes bestem is

Anél Gildenhuys, Tlapeng Tabane LitNet Akademies (Regte) 2018-04-05

"Die heersende tendens onder verbruikers om 'natuurlike produkte' te kies gaan gepaard met ’n groeiende voorkeur vir die verbruik van rou melk, aangesien rou melk verskeie beweerde gesondheidsvoordele inhou. Rou melk verwys in die algemeen na melk wat nie pasteurisasie, sterilisasie of ultrahoëtemperatuurbehandeling ondergaan het nie."

Lesse te leer vir die grondwetlike beregting van die reg op toegang tot voldoende voedsel

Anél Gildenhuys 2014-12-15 Hierdie artikel kyk kortliks hoe die konstitusionele hof reeds ander sosio-ekonomiese regte bereg het, ten einde 'n voorspelling te maak van hoe die hof die reg op toegang tot voldoende voedsel moontlik sal interpreteer.
Top