Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2013-07-24Vir die eerste keer in Clover Aardklop se geskiedenis is hierdie jaar se fees bekendgestel met 'n gratis musiekfees vir die publiek.
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2013-04-24Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 19 April by Vodaworld in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon.
Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer2012-10-04Die 2012 Pendorings is by 'n glansgeleentheid in KIKS aangebied. Vanjaar is altesaam 21 goue en 22 silwer Pendoring-trofees toegeken.
Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer2012-06-14Die wenners van die 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is op Vrydag 8 Junie by die Radisson Blu Hotel in Kaapstad aangekondig. Alwyn van Zyl en Naomi Bruwer het die spoggerige geleentheid bygewoon.
Alwyn van Zyl2012-05-23'n Groep ervare kunstenaars van die Somerset-Wes- en Stellenbosch-areas het die kunste se gemoedelikheid ingespan om 'n plesierige uitstalling by die PJ Olivier Kunssentrum op die been te bring.
Alwyn van Zyl2012-05-08Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2012-04-05Die Absa KKNK Visuele Kunste staan vanjaar vir die eerste keer onder kuratorskap van Sandra Hanekom en bestaan uit 17 uitstallings. Naomi Bruwer het met Hanekom gesels.
Alwyn van Zyl2012-03-09Stellenbosch se munisipaliteit, skole, kerke, universiteitskoshuise en feeskunstenaars het kragte saamgespan om bome te plant by die Jan Marais Natuurreservaat. Alwyn van Zyl was daar met sy kamera.
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2012-02-24“Die kykNET Fiestas span as ware die kroon op ons verbintenis tot die groei en uitbou van die Afrikaanse kuns, kultuur en vermaaklikheidslandskap.” Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig.
Alwyn van Zyl2012-01-19 Die US Woordfeesprogram is op ’n snikhete somersdag by die Lourensford wynlandgoed bekendgestel. Alwyn van Zyl het foto’s geneem.
Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer2011-11-24Deon en Anita Meyer het Saterdag saam met Huisgenoot se lesers by Protea Hotel op Stellenbosch gekuier. Elna van der Merwe het met die Meyers gesels oor Deon se jongste boek, 7 dae, en die egpaar se kookboek Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer.