Alwyn Roux

Alwyn Roux is ’n medeprofessor in literatuurwetenskap en kreatiewe skryfkuns aan Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap. Hy ontvang sy doktorsgraad aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit in Afrikaans en Nederlands in 2015. Sy studie handel oor die latere poësie van Breyten Breytenbach en Lucebert vanuit ʼn landskapfenomenologiese perspektief. Vir sy MA-verhandeling, wat handel oor Marlene van Niekerk en Adriaan van Zyl se romanteks Memorandum: ʼn verhaal met skilderye (2006), ontvang hy die Marius Jooste-medalje vir die beste MA-verhandeling in Afrikaans in 2009. Hy publiseer ʼn oorsig oor die lewe en werk van die Nederlandse digterskilder Lucebert (1924-1994) in Verbintenis en venster (2019) en lewer ʼn besondere bydrae tot die SA Akademie se huldigingsbundel aan Breyten Breytenbach, getiteldWoordenaar, woordnar (2019). Tans is hy besig met ʼn postdoktorale navorsingsprojek, wat befonds word deur Unisa se VisionKeepers-program, onder die mentorskap van prof. dr. Yves T’Sjoen van die Universiteit Gent. Hiervoor fokus hulle spesifiek op Breytenbach se “om Afrika te verbeel”-aspirsaie. Alwyn is die stigter en voorsitter van die interuniversitêre aanlyn platform Samespraak, studiegroep vir Afrikaans en Nederlands (www.samespraak.com). Hy is ook ʼn medewerker van die podsending Sitkamer. Hy is ʼn lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK), PEN Afrikaans en die Letterkundeassosiasie van Suid-Afrika (LASA).

Tweespraak: Yves T'Sjoen en Alwyn Roux

Yves T'Sjoen, Alwyn Roux NeerlandiNet 2024-02-16

Belgiese akademikus Yves T'Sjoen en Suid-Afrikaanse akademikus Alwyn Roux gesels oor hul navorsingsprojekte.

’n Repliek op Luan Staphorst se mistastings oor Samespraak

Alwyn Roux Menings 2023-10-26

"Luan Staphorst maak ’n denkfout deur die oorvleueling van kollegas as ’n bewys van oorvleueling in ideologie te beskou."

Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais: ’n lesersindruk

Alwyn Roux Lesersindrukke 2023-09-06

"Sirkelgang is ’n omvattende bundel wat kwessies soos klimaatsverandering, oorlog, pandemies en die voortbestaan van die planeet ondersoek. Marais bou voort op sy spesieverse, en die werk is ’n voortsetting van sy indrukwekkende poëtiese nalatenskap."

Silwerwit in die soontoe deur Imke van Heerden (saam met Anil Bas en Etienne van Heerden): ’n resensie

Alwyn Roux Resensies 2023-04-06

"Imke van Heerden se debuutdigbundel, Silwerwit in die soontoe, is ’n merkwaardige voorbeeld van hoe mens en masjien saam kan skep in die wêreld van poësie."

SAVN: ’n Gesprek tussen Yves T'Sjoen en Alwyn Roux

Alwyn Roux, Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2021-09-16

In hierdie YouTube-video gesels Alwyn Roux en Yves T'Sjoen oor die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans.

"Vanuit mijn universitaire biotoop" ‒ Alwyn Roux in gesprek met Yves T’Sjoen

Yves T'Sjoen, Alwyn Roux NeerlandiNet 2020-07-08

"Internationale samenwerking is van cruciaal belang."

Onthou jy nog die see se blou? ’n Villanelle in die tyd van die koronavirus

Alwyn Roux Poësie 2020-05-13

"Wat oorbly tussen my en jou?
Skakerings lug van berg en see."

Alwyn Roux in gesprek met Loftus Marais en Nachoem M Wijnberg

Alwyn Roux NeerlandiNet 2020-05-04

Hierdie artikel is ’n transkripsie van Alwyn Roux se gesprek met die veelbekroonde digters Loftus Marais en Nachoem M Wijnberg wat op 28 Januarie by Exclusive Books in Menlyn, Pretoria plaasgevind het.

Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)

Yves T'Sjoen, Alwyn Roux, Charl-Pierre Naudé NeerlandiNet 2020-02-18

Hierdie bydrae is gelewer tydens ’n spesiale oggendseminaar by Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap op 20 Januarie 2020. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Charl-Pierre Naudé.

Unisa-seminaar (Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap): VisionKeepers-projek

Yves T'Sjoen, Alwyn Roux NeerlandiNet 2020-02-06

Yves T’Sjoen en Alwyn Roux vertel meer oor die VisionKeepers-program by Unisa en samewerking tussen Universiteit Gent en Suid-Afrikaanse universiteite.

Om Afrika te verbeel: Brugfuncties van Breytenbach en Gorée Instituut

Alwyn Roux, Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2020-01-17

"Het VisionKeeper-project is gericht op de wijze waarop Breytenbach in zijn toespraken en essays, in 'prozas' en vooral gedichten beelden van Afrika construeert en reflecteert over Afrika en de betekenis van Afrikaans."

Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach – Alwyn Roux en Johan Reijmerink

Alwyn Roux, Johan Reijmerink Boeke en skrywers 2019-09-10

Alwyn Roux: "In hierdie lesing bestudeer ek die verskil tussen leksikale betekenis van woorde (van skryf) en die pragmatiese effek van woorde (werklike dade)." Johan Reijmerink: "De dichter problematiseert met zijn metonymische dubbelzegging het fenomeen water. Hij verlaat met zijn formulering de natuurlijke instelling die we in ons alledaagse leven tegenover water hebben."

Mandeladag 2019: Alwyn Roux in gesprek met Andries Oliphant en Yves T'Sjoen  

Alwyn Roux, Yves T'Sjoen, Andries Oliphant Onderhoude 2019-08-01

Ter viering van Mandeladag op Donderdag 18 Julie 2019, het Alwyn Roux met Andries Oliphant van Unisa en Yves T'Sjoen van Universiteit Gent in gesprek getree oor hulle ervaring van die sewentigs en tagtigs in Suid-Afrika, die oorgang na ’n demokratiese bestel in die negentigs, en die eerste twee dekades van die Nuwe Suid-Afrikaanse samelewing.

The representation of “imagined Africas” in the poetry of Breyten Breytenbach from 1984–2014

Alwyn Roux Akademies en skole 2019-07-26

"For my project, which I will conduct in 2019 and 2020, I am especially interested in Breytenbach’s idea of 'imagining Africa', which is in line with his “Imagine Africa” project at the Gorée Institute in Dakar, Senegal."

Tuiskoms

Alwyn Roux Poësie 2019-05-27

"dit was huis; een burgerskap
het ons, die voëls en ek wat sing,
een geheue."

Top