ATKV-Mediaveertjies 2016: skryf nou in

  • 0

Lees ook:
ATKV-Portaal
Foto's: Babalela-geskenkpakkies maak kinderharte bly

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2016 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag, 5 Februarie 2016. Die reglement en inskrywingsvorm vir elke kategorie is beskikbaar by www.atkv.org.za

Laai nog inligting hier af.

Inskrywings kan vanjaar elektronies gedoen word by: http://inskrywing.org/atkv-mediaveertjies/

Vir navrae oor inskrywings kontak Jeanné Naudé by jeannen@atkv.org.za en vir algemene navrae kontak vir Nita Cronjé by nitac@atkv.org.za.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top