Angus, integrasie van mens en rekenaartegnologie is nuwe ewolusie

  • 3

Die mens word reeds geïntegreer met bionics, kunsmatige intelligensie en rekenaartegnologie. Behalwe vir hierdie tipe ledemate, is daar hordes ander toepassings en oorsee is kunsledemate op 3D drukkers gedruk, alreeds algemeen. 

Glo my, ek dink LitNet se briefskrywers raak agter in hul potholes van denke ...

Weg is die dae van belt en ysters, van houtbene en gryphake. 

  • 3

Kommentaar

  • Beste Hans,
    Die vervanging van 'n gewrig met watter tegnologie ookal, is nie integrasie nie. Die enigste plek waar jy integrasie tussen rekenaar en mens sal kry, is in die skepping van die menslike verbeelding en dan is dit 'n fiktiewe karakter, soos bv Frankenstein. Die mens is 'n organisme, terwyl die rekenaar anorganies is. Selfs spesies integreer nie in die natuur nie. Integrasie tussen mens en rekenaar sal 'n wese moet wees wat nie organies of anorganies is nie. So iets kan net in die wetenskaplike fiksie bestaan.

  • Nee, ons glo jou nie hier uit ons potholes nie. Alhoewel ek, as ek jou cut en paste goed bekyk, tog wonder of kunsmatige intelligensie nie reeds by jou pos gevat het nie.

  • Beste Hans,
    Praat jy nou van die twee ministers van paaie wat ons het? Minister Pôtôlês en minister Schlaghaatê?
    Groete,
    Angus

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top