Alleen is nie eensaam

  • 2

Alleen is nie eensaam

Die donker maak my bang
want dit raak gemaklik
nie, oor spoke wat my kan vang
die donker maak my bang
dit wys alleen bevat nie eensaam se verlang
dit raak onafhanklik, wys eensaam is verganklik
die donker maak my bang
want dit raak gemaklik.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top