Agter op bakkie hospitaal toe in besoektyd?

Aangetroude familielid het ons per geleentheid hospitaal toe gery om my pa te besoek. Ons moes agter plat sit in bak! Wie sê wit het nooit agterop gery nie?

Hans

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top