Beste Hans,
Ek weet nie wat Afrikaanse mense is nie. Ons word Afrikaners genoem, of sommer net Boere (so met hoofletter en al!).
Ja, nee! Die donkie is ʼn wonderlike ding. Sy kop is so groot, dit lig sy agterpoot, en oppas dan vir die skop.
Waar wil jy beter hê as wanneer die stilte van die aand om jou toesak, en jy hoor die windpomp kerm en die kabbeling van water in die sinkdam.
Groete,
Angus
Staan op een gat en pomp of baie steeks ... Tipiese karaktereienskappe. Ook kenmerkend van SA wat na 33 jaar nog "wil praat oor apartheid voor 1983"!
Alles net om ongrondwetlike propaganda-agenda van geforseerde etniese amalgamasie te bevorder!
Kommentaar
Die rede hoekom hy met donkies boer is, hy wil.