Die Adam Small-fees het vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaasgevind.
Hier is die volledige feesprogram.
Alle foto's van die fees deur Darryl David, tensy anders vermeld.
Bo: Darryl David en Breyten Breytenbach (foto: Jean Oosthuizen). Onder: Breyten Breytenbach (foto: Jean Oosthuizen); Johan Kriegler (foto: Jean Oosthuizen); Darryl David en Adrian Lackay (foto: Menán van Heerden)
Jacques Pauw
Hemelbesem
Boschendal
Aangesig van God, beskryf Darryl David hierdie uitsig.
Valda Jansen en haar dogter
Pniël-argitektuur
Ghaireyah Fredericks
Ampie Coetzee en Johann Nel
Charnelle Fortuin
Johann Nel lees Breyten Breytenbach se werk (Ampie Coetzee in die agtergrond)
Menán van Heerden
Fanie Olivier open die fees
Fanie Olivier
SABC-onderhoud met Johan Kriegler
Irene Fischer
Mathilda Burden
Basil Appollis
Braam de Vries
Wat is fees sonder rekenaarprobleme?
Rosalie Small
Tracey Randall oor Solms Delta se projekte
Rina Theron oor Sandveldkos
Darryl David meen hy het reën na Pniël gebring.
Uit What about the Lô
Feesgangers
Uit die toneelstuk What about the Lô
'n Vol saal skoolkinders luister na Ghaireyah Fredericks
Kobus Moolman
Mike Lowry
Daar was ook geleentheid vir plaaslike digters vanuit die gemeenskap om hul gedigte voor te lees en hier onder verskyn foto's van sommige van hierdie gedigtevoorlesingsessies. Daar was ook musikante wat musiek gemaak het.
Kommentaar
Dankie vir die foto's en oorsig van die fees.