ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Velvet

  • 1

Virtuele Kunsgalery: Velvet

Met Vanessa Berlein, Deanne Donaldson, JP Meyer, Paul Painting, Christiaan Diedericks, Diane Victor, Virginia MacKenny, Carol-Anne Gainer, Hanneke Benade, Clare Menck, Gabriel Clark-Brown, Robert A Hamblin, Beezy Bailey, Judy Woodborne, Vulindlela Nyoni, Corli de Kock, Richardt Strydom, Gordon Froud, Grace Kotze, David Brown, Merwelene van der Merwe, Verna du Toit, George Holloway, Anton Karstel, Elizabeth Balcomb, Brad Gray.

Velvet het meer te make met ’n hart- en sielsbegeerte en vervulling as met bloot die vleeslike. Velvet verwys die vlees se verwerkliking binne die menslike onderbewussyn en die essensie daarvan vir die mens.

Klik op die foto's hieronder vir vergrotings.

Verkope open 29 Maart 2013. Kontak Muriel Krige vir nog besonderhede: 073 294 6566. Aankoopvorms hier beskikbaar.

 

Richardt Strydom
The Scopophilic Patient (2013)
Fotografiese afdruk op katoenpapier
59 x 89 cm (nie geraam)
R9 000

Merwelene van der Merwe
… and … (2013)
Fotografie
118,9 x 84,1 cm
R10 000


Vanessa Berlein
The Ribbon (2012)
Olie op papier
185 x 85 cm
R25 000

Judy Woodborne
Together they were like Night and Day (uit die Life of Everyman­-suite) (2008 - bygewerk 2012)
Ets en akwatint, gedruk in silwer ink op swart Somerset 300 gsm papier
20 x 30 cm
R3 950
(Ongeraamde kopieë beskikbaar teen R2 700 per afdruk)

  

David Brown
Reeks: 11 Deadly Sinners (2009)
Lumberjack
Brons
6/6 – 50 x 43 cm
R35 000

David Brown
Reeks: 11 Deadly Sinners (2009)
Surgeon
Brons
4/6 – 42 x 44 cm
R35 000

David Brown
Reeks: 11 Deadly Sinners (2009)
Boxer
50 x 41 cm
R35 000

David Brown
Reeks: 11 Deadly Sinners (2009)
Soldier
6/6 – 52 x 51
R35 000


Clare Menck
Velvet and emerald self-portrait (2013)
Olie op hout
30 x 40 cm
R16 800

Hanneke Benade
Nuance (2013)
Sagte pastel op swart fluweelbord
100 x 70 cm elk (tweeluik)
R30 000 elk, of R50 000 as tweeluik



Christiaan Diedericks
Perseus (2013)
Kleurpotlood, waterverf en metaalblad
en stikwerk  op Fabriano Artistico-papier
75 x 55 cm
R12 800

Grace Kotze
Reach (2013)
Olie op doek
120 x 80 cm
R18 000


 

 

Grace Kotze
To Be (2013)
Oilie op doek
120 cm x 100cm
R20 000

JP Meyer
Horing (2013)
Gemengde-media-installasie
Groottes verskil
R24 000 (volledige installasie)
R2 950 elk (individuele horings)


Elizabeth Balcomb
The Pieta (2012)
Uitgawe: 2 van 15
Brons
45 x 35 x 32 cm
R25 000

Brad Gray
Crossing the Rubicon (with love along the way)
Olie op doek (2013)
160 x 120 cm
R69 000

 

 

Lees nog oor Velvet

Gaan terug na die kunstenaarlys

 

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top