ABO se militêre mediese dienste en konsentrasiekampe

  • 1

Dit slaan my dronk dat die ZAR-regering geen voorsiening vir burgerlike beveiliging en mediese dienste vir vroue en kinders gemaak het nie.

Die ZAR se Militêre ambulansdienste, met die ZAR as mede-ondertekenaars van 1896 Geneefse konvensie, geregistreerde Rooikruisdiens in Geneva. Beide kante het selfs veldhospitale gehad met x-straalmasjiene. 

  • 1

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Na die oorname van Bloemfontein en Pretoria deur Britte, het die Boere GEEN mediese dienste gehad of gelewer aan bv Konsentrasiekampe nie!
    Maw, die Boerekant het nie omgegee wat gebeur met hul vroue en kinders nie. Baie vroue en kinders was reeds verwaarloos agv die oorlog, toe hul in kampe beland het.
    Was hierdie kampe 'n geval van oorlewing van die sterk gene?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top