Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.
LitNet's three resident reviewers watch the latest films. LitNet se drie inwonende resensente kyk die jongste films.
LitNet is giving away three Exclusive Books/Rhino Force hampers worth R600 each.
Watter fantasie is jou donkerste geheim? Kom sit in ons anonieme, virtuele biegstoel en praat jou hart uit.
"My uitgangspunt is dat relasionaliteit op tweërlei wyse in Die benederyk manifesteer: as ’n ontologiese verwantskap op persoonlike vlak tussen mense (hetsy met betrekking tot familie- of vriendskapsbande), en ook as ’n ontologiese verwantskap tussen spesifieke kunstenaars deur die eeue heen."
Waar daar ’n rokie trek, moet mos ’n vuurtjie brand. LitNet-blits is ’n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek. So wat sê jy?
Robinson Regstreeks ondersoek hierdie week die grondbesettings in Zimbabwe. Wat doen jy as jy jou plaas en alles wat jy besit, oornag verloor?
In hierdie artikel enumereer die skrywers verskeie ekwivalensieklasse van self-ortogonale Latynse vierkante met simmetriese, ortogonale maats (SOLVSOMs), ’n probleem wat nog nie in die literatuur oor kombinatoriese ontwerpe aangespreek is nie.
Alex van Houweling is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.
Corlia van Heerden gesels met Jannie Otto oor sy LitNet Akademies-artikel "Die afkoelreg in die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verbruikersbeskerming".
"Die vernaamste kritiek op Kadalie was onlangs deur die politieke wetenskaplike en rubriekskrywer Amanda Gouws korrek opgesom."
Bibi Slippers asked Henrietta Rose-Innes a few questions about writing her Sunday Times Literary Award-nominated book Nineveh.
In André Kruger se debuutroman word spoorwegingenieur Dieter Ondracek Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland.
'n Treffende gedig deur die belowende digter Karin Prinsloo-Stuart
Insomnia is ’n nuwe roman deur Leon van Nierop en is ’n verwerkte weergawe van die gewilde vervolgverhaal in Vrouekeur.
Statistically speaking every person in South Africa has written five articles or blog entries about The Spear!
Die volgende kommentaar is van 24 tot 28 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 24 to 28 May. Log in to leave your comment.
Mense lag, huil en baklei daaroor. Die sosiale media gons. Kerneels Breytenbach gee sy mening oor die Brett Murray-skildery.
vir Coenie de Villiers
I
"Look at any list you like and you will see that Ena Murray – not John van der Ruit – is South Africa’s true superstar."
Die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria bied sy sesde Winterskool aan tydens die week van 26 - 29 Junie 2012 op die Hatfieldkampus van UP. | The Unit for Creative Writing at the University of Pretoria presents its sixth Winter School for beginner and advanced writers on the Hatfield campus of UP between 26 - 29 June 2012.
"Soms is die enigste manier om ’n ding gedoen te kry om jouself heel letterlik uit jou omgewing te verplaas."
Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.
Meer as twee dekades na die Grensoorlog verskyn daar meteens ’n hele string boeke oor hierdie onderwerp. Alexander Strachan lees Kopwond deur Anthony Feinstein en soek antwoorde op 'n reeks vrae wat die boek by hom ontlok.
As Grahamstown prepares itself for the annual National Arts Festival, we catch up with director Ismail Mahomed to find out how preparations are coming along. Click here to read more.
"Sjoe, sê die engel, die lugverkeer raak deesdae iets ysliks. Hy gaan sit langs die sterfbed presies soos ’n algemene praktisyn."