Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat
Besoek blog
NB






article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

article

Skrywers

Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.

Leopards Leap

article

Eye of the Firestorm: Naledi se boekbekendstelling

Naomi Meyer

Hoe vóél dit om in 'n storm te wees? Een waar mens om jou lewe vrees en waar mens terselfdertyd veg teen 'n sisteem? Afgetrede generaal-majoor Roland de Vries het 'n boek hieroor geskryf. Kyk foto’s van die bekendstelling.

article

Terug na die basiese met Wiskunde-onderrig

Danie van Wyk

Sonder ’n terugvoer na die basiese beginsels van Wiskunde-onderrig gaan dit moeilik wees om prestasie in hierdie vak te verbeter – en daarom het die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) sy fokus na Wiskunde verskuif, skryf Danie van Wyk.

article

Die AA tot OE van seks – foto's van die boekbekendstelling

LitNet

Riette Rust se boek Die AA tot OE van seks is op 8 Mei 2013 in Tygervallei bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.

article

Mens of monster – ontbyt agter tralies

LitNet

Nie net ondersoek LAPA Uitgewers die psige van die misdadiger met hul publikasie Mens of monster nie, hul eet ook ontbyt sáám met gevangenes. In die tronk.

article

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 14 Mei 2013

Chrizane van Zyl

Dan Brown se Inferno nou op die rakke, Dansende Digtersfees-verslag en Mo Yan vra om uitgelos te word.

article

Reis deur die Bybel: 'n Resensie

Pieter GR de Villiers

 “Hierdie lekkerlees-, goedversorgde en ryklik geïllustreerde naslaanboeke word, soos Reis deur die Bybel, in ’n sekere sin ’n aangename afwisseling op die Bybel as teks uit die antieke wat meestal in sy kriptiese en hoogs kultuurgebonde formaat nie altyd so direk en maklik in ’n moderne tyd kommunikeer nie.”

article

Gender en die Bybel

LitNet

'n Onlangse artikel op LitNet Akademies het gehandel oor die ervaring ervaring van Suid-Afrikaanse universiteitstudente as lesers van Rut 2 aan die hand van Ignatiaanse meditasie. Kenners ondersoek hierdie artikel met die oog op genderkwessies en transformasie. 

article

Die sing van “Vlaglied” in sommige wit Afrikaanse skole in die 1980’s

Carol Steyn

"Ek het ook bevind dat die "Vlaglied" geskik was vir indoktrinasie in die apartheidsideologie. Musiek kon kulturele werk doen waar die politiek nie langer kon bykom nie."

article

The case for education in the mother tongue in International Law: Emerging trends and significance for South Africa?

LitNet

Hiermee ‘n uitnodiging na ‘n seminaar wat op Woensdag, 8 Mei 2013, om 16:15 aangebied word deur die Departement Linguistiek. Die onderwerp van sy aanbieding is “The Case for Education in the Mother Tongue in International Law: Emerging Trends and Significance for South Africa?”.

article

Off the Wall Poetry Session 20 May: Isobel Dixon

LitNet

Our guest poet this week is the acclaimed and multi-award-winning poet Isobel Dixon.

article

Tryna du Toit (1910–2005)

Erika Terblanche

"Sy was ’n boeredogter wat grootgemaak is volgens ou Afrikaner-ideale van Christelike eerlikheid, opregtheid, hardwerkendheid en toewyding."

article

Here is what’s wrong with Justin Bieber (and us)

Francois Badenhorst

"Many try to ignore what is broken or repulsive. That is not the answer. The only way to fix the problems we see in celebrity culture – the consumerism, the immorality, the greed – is to change the nature of the conversation."

article

Jaap Durand: Is die NGK 'n kerk vir die Afrikanervolk?

Jaap Durand

"Die NGK se erkenning dat die teologiese regverdiging van apartheid onskriftuurlik was, by monde van sy sinodes, ander kerklike vergaderings en baie van die leierskap, veral onder jonger predikante, het menige lidmaat ontnugter."

article

Die twee honde

Cornelius Henn

"Dis duidelik; dit wat jy om jou sien en aan ander toedig, is inderdaad 'n refleksie van jouself."

article

Dansende Digters: Digkuns móét deur digters vertaal word

Gerdus Senekal, Chrizane van Zyl

"To speak another language isn't just cultured, it's a blow against stupidity"

article

AfrikaBurn 101

Reney Warrington

AfrikaBurn has certainly earned a reputation. Journalists, friends and foes either love it or hate it. On the one hand it is seen as a drug-infused Sodom and Gomorrah, on the other hand as a life-altering liberation movement. It is both and it is neither.

article

Franschhoek Literêre Fees belowe gróót en nuwe stemme

Chrizane van Zyl

Daar is heelwat gróót Afrikaanse name wat hierdie jaar die Franschhoek Literêre Fees gaan bywoon.

article

Age of Blossom

Isobel Dixon

The acclaimed South African poet Isobel Dixon sent LitNet two of her latest poems, never published before. These poems form part of a collaboration with Scottish artist Douglas Robertson in which they respond in different poetic and artistic ways to DH Lawrence's Birds, Beasts and Flowers (1923).

article

McGregor Poetry Festival | Gedigtefees

LitNet

Die McGregor Poetry Festival | Gedigtefees vind van 21 tot 23 Junie plaas. Laai die volledige program hier af.

article

SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders

LitNet

Lees gedigte deur die 5 deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders en die eerste verslae deur die inwonende skrywers.

article

Playboy SA se speelmaat-inskrywing: 'n Aand in die gym

Lee

Sy skink vir ons sjampanje en verduidelik hoe die nuwe oefenprogram gaan werk. Sy gaan eers vir my al die oefeninge wys.

article

2013 ATKV-Woordveertjies: Nou oop vir inskrywings

LitNet

Die 2013 ATKV-Woordveertjies word op 13 September toegeken. Inskrywings is nou oop!

LitNet Voere Feeds
Loading Feeds, please wait... Loading Feeds, please wait...