Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Webseminare | Web seminars

Menings | Opinions > SeminaarKamer | Seminar Room > Webseminare | Web seminars

Webseminare oor aktuele kwessies. 
Web seminars on the news of the day.

Die krag van bloed (of die gebrek daaraan)
LitNet
2012-05-02

Bloed is 'n gespesialiseerde vloeistof met baie funksies. Maar bloed is ook 'n kragtige simbool in ander genres as die mediese wetenskap: in die letterkunde, film of teologie. 'n Paar kundiges praat oor of dié simbool nog net so sterk soos altyd deur die are pomp, en of dit sy krag verloor het.

Lees artikel | Read article
 
LitNet
article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

article

Pretoria-PEN

LitNet

PEN (oorspronklik vir “Poets, Essayists and Novelists”) International is die oudste menseregte- en literêre gemeenskap ter wêreld. Om aan enige PEN-organisasie wêreldwyd te behoort, moet skrywers die basiese beginsels van PEN se grondwet  ...

article

Gender-geweld-diskoers

LitNet

Gender en ubuntu is met mekaar vervleg: ’n mens is net ’n mens deur ander mense. Gerrit Brand skryf in sy blog oor kritiek op die diskoers en geweld teen vroue – spesifiek dat bepaalde aspekte van dié diskoers indirek geweld ...