"Die filmfees is gekweek om nuwe talent in ons bedryf te identifiseer en die voorbehoud van Afrikaanse rolprente en kortfilms te verseker."
Die wag is verby! Hier is die musiekvideo vir verlede jaar se Sing 'it-wenliedjie, "Die ouer ek", geskryf deur Pierre Smith en opgeneem deur Dans Dans Lisa.
Films, skrywers en akteurs wat bo die res uitgestaan het, het ook toekennings ingepalm.
"Ek voel Wolwedans is tuis in elke medium, want ek het dit spesifiek vir daardie mediums geskryf en die reëls vir daardie mediums probeer gehoorsaam ... Al wat Wolwedans nog moet word, is ’n musical!"