In hierdie rubriek van Albert Maritz gaan soms ’n vertelling, soms ’n pleidooi vanuit die gemeenskap, maar meestal opinies gelug word oor uiteenlopende terreine: aspekte van die vermaaklikheidsbedryf.
At long last, the much-anticipated Soweto Theatre is ready for action. Read more about the launch and all the current productions visitors are able to see there.
’n Jong, wit, Afrikaanse man is op een van die moltreine in Londen waarin daar op 7 Julie 2005 ’n bom ontplof.
Doodsnikke, ‘n vertaalde verwerking van Sam Shepard se Buried Child, is tans op die planke by die Baxterteater met regie deur Janice Honeyman.