Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Teater-rubrieke | Theatre Columns

Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Teater-Rubrieke | Theatre Columns

LitNet se teater-rubriekskrywers bekyk die jongste verhoogproduksies.
LitNet's theatre column writers have a look at the latest stage productions.


Spesiale projekte | Special projects
article

Teaterresensie: Pythonesque

Danie Botha

"'Monty Python' ... Dis ’n begrip in die komediekuns. ‘n Mens weet hulle soort vermaak val nie in almal se smaak nie. Jy kies jou gaste reg. Jy stel jou vooraf reg in sodat jy begin uitsien na maltrappe se bewegings, gesigsuitdrukkings, stemakrobatiek, fopdossery en veral na die sfeer van gewaagdheid, verspottigheid, absurditeite en veroorloofde oordrywing."

article

Resensie: Blue | Orange

Renata Redelinghuys , Emma Kotze

"Blue | Orange is ’n besonder diggeweefde teks wat onderwerpe soos sosiopolitieke persepsies, rassisme, klassisme en die kommerwekkende mag van die medici aanraak."

article

Hoogvat, wurggreep en kopklem – rugby en teater se ooreenkomste

Albert Maritz

"Dink elke ou wat rugby kyk, die wurggreep waarin spelers mekaar soms plattrek – met die arm om die ou se nek geknyptang – is gevaarlik, onsportief, en behoort verban te word?"

article

Rate hom met Renata: Philip Rademeyer

Renata Redelinghuys

 Renata gesels vandag met iemand wat pragtig poëties skryf en ook die bewussynstroomtegniek gebruik: Philip Rademeyer.