Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Teater-resensies | Theatre Reviews

Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Teater-resensies | Theatre Reviews

Resensies van verhoogproduksies in teaters en by feeste
Reviews of stage productions in theatres and at festivals

Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe
Haddad Viljoen
2013-02-05

"Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."


Lees artikel | Read article
 
article

Sacrifice – ’n drama deur Charles Fourie

Naomi Meyer, Charles J Fourie

"Om te reis en afstand tussen jou en jou heimat te ervaar lei tot herbesinning van wat eens was en wat nou is. Dis in dié verband dat die karakter van Errol Hendriks in Sacrifice tot sy tuiskoms staan."