Onderhoude met skrywers, regisseurs, vervaardigers en kunstenaars Interviews with writers, directors, producers and performers
Die 6de ATKV Rieldans-finaal 2011 het op 3 Desember die Amfiteater (Afrikaanse Taalmonument, Paarl) omskep in ‘n kaleidoskoop van kleur, beweging, musiek en joligheid.
Alistair Izobell started his professional career in the theatre when he was cast as Broertjie the newspaper vendor in the Kramer/Petersen musical District Six.
Hierdie lys is saamgestel deur Albert Maritz, akteur, regisseur, deeltydse joernalis, radio-omroeper, oud-onderwyser en kampvegter (as jy wil) vir die kunste.