Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Theunis Engelbrecht: Sound Bites

Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > KlankKas-rubrieke | Music Columns
>
Theunis Engelbrecht: Sound Bites

In Theunis Engelbrecht se Sound Bites word op ’n oneerbiedige manier gekyk na nuwe uitreikings en manewales op die internasionale musiektoneel.

Van hip-hop tot hippie-hophop en pôpô
Theunis Engelbrecht
2011-03-23

Onreg en swaarkry en vervreemding word skerp en genadeloos aan die kaak gestel, baie rappers het ’n skerp sintuig vir ironie, satire en fabulering.

Lees artikel | Read article
 
article

Wat blues vir die Bones beteken

Marinette Potgieter

“Ons het ’n nuwe klank gesoek,” gaan Kobus voort, “maar dit is nog steeds gebou op die blues-rock foundation ... Jy wil nie goed skryf wat té kommersieel is nie, maar ook nie só kunstig dat niemand daarvan gaan hou nie.”

article

Smaatiboy: "Dik Oos-Kaap met ’n J-Bay-twiss"

Annie Klopper

"Ek kan nie sy oë agter die swart glas van sy donkerbril lees om te sien of hy ’n grap maak nie. Dis inderdaad besonder warm op Jeffreysbaai se strand vandag, en sekerlik die eerste keer dat ek ’n onderhoud met iemand voer terwyl ek op my maag in ’n bikini lê."