Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

KlankKas-rubrieke | Music Columns

Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > KlankKas-rubrieke | Music Columns

Die jongste KlankKas-rubrieke. Wil jy ’n musiekrubriek vir LitNet skryf?
Stuur jou versoek aan klankkas@litnet.co.za.
The latest music columns. Do you want to write a music column for LitNet?
Send an e-mail to klankkas@litnet.co.za.


Op soek na rowwe diamante
Albert du Plessis
2013-06-05

"Watter huis met ’n draaitafel het nie teen 1974 die Hot August Night dubbel-album of '8-track' band in die motor gehad nie?"


Lees artikel | Read article
 
Spesiale projekte | Special projects
article

Koos Kombuis: "Dit is inderdaad deesdae lekkerder as ooit"

Henry Cloete

"Die ding wat ek eers na die tyd agtergekom het, is as ’n ou ’n sogenaamde geestelike album uitbring, moet jy bereid wees om al die pad gaan. Jy moet die regte soort gel in jou hare smeer en jy moet optree by gospelfeeste en jy moet in elke onderhoud sê jy werk aan jou huweliksprobleme. Ek was eenvoudig nie dedicated genoeg om al daai effort in te sit nie."

article

Die bokser

Albert du Plessis

"Op so ’n reënerige aand kom klop Jahn aan ons voordeur. ’n Mediumgrootte kartonboks met al sy aardse besittings onder die arm. Papnat gereën. In sy oë is die uitdagende reguit kyk van familiebloed wat dikker as reënwater in ons harte klop."

article

Oor Pete Townshend, Peter Gabriel en meer

Kerneels Breytenbach

"Die gedagte wat ek toe vandeesweek moes leer aanvaar, is dat daardie selfversekering wat so uit die rubrieke gestraal het, net ’n front was. Die man daaragter was diep onseker van homself en sy rol binne die konteks van populêre musiek."

article

Rodriguez ... and after that’s said, forget it

Chutney de Ridder

"Dit was asof my broer via Rodriguez met my gepraat het … al die boodskappe, al die beelde, al die vrae wat ’n ouer broer aan sy jonger broer kon bring."